In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is spontaan,
eerlik,
Liefdevol hou van aanraaking
En wil graag die liefde van my lewe vind
Ek hou van visvang en skiet
En is hopeless romantic
Ek is so bietjie skaam so please dont judge
Ek hou van geskiedeniss en boek lees
Sy Ideale Pasmaat
Ek kort iemand wat geduldig met my kan wees
Iemand wat saam met my n toekoms wil bou
Ek kyk na n vrou wat haar self kan mooi op pas en netjies is op haarself iemand wat spontaan is wat ek me saam kan lag iemand wat met my siel kan praat sonder dat ons n woord hoef te se
Wat n verhouding vernietig sou ek se is on eerlikheid en as daar nie vertroue is nie moet nooit kwaad gaan slaap nie en sort die klein jakkeltjies uit voor dit jou aan die gat byt
Wat Sy Vriende Sê
MikeRyRanger het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
24 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
192cm (6' 3.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Brits (Noord-Wes, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 30 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 191cm (6' 3.2") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Skaam |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Geskiedkundig; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Komedie; Oorlog; Riller |
Belangstellings: |
Beleggings; Versameling van seëls, munte, ens. |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Langhare |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Ander |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |