In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n gewone lekker ou, met 'n suksesvolle loopbaan en die vermoe om goed na 'n meisie te kan kyk. Onlangs geskei, my twee pragtige kinders bly by my. Ek kan stabiliteit verskaf en is heel gelukkig om rustig by die huis te verkeer saam met my familie (en hopelik iemand spesiaal) maar is nog jonk van gees en kan af en toe nogal lekker kuier :-). Speel graag golf as ek tyd kry.
Sy Ideale Pasmaat
'n oulike meisie wat mooier is as wat sy self dink :-) Iemand met wie ek kan pret he maar ook 'n goeie invloed op my kinders sal he. Iemand wat weet wat hulle wil he. Ek weet wat ek wil he.
Wat Sy Vriende Sê
Christiaan300 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
45 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Ryk |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 43 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Christiaan300 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.