In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek maak foute,sê meestal die verkeerde goed op die verkeerde tyd.Ek is afrikaanssprekende afrikaner.As dit jou afsit hou maar verby.Ek vergeet soms om my hare te kam en tree doms impulsief op en kan soms baie laf wees.Ek gee nie voor om iemand te wees wie ek nie is.Ek like daarvan om ń mooi vrou te bederf en te laat lag.Ek is lank en het ń sense of humour,maak nie saak as vrou kort is.
Ek is ń true gentleman want my ma het my reg grootgemaak.
Ek is wie ek is.Jy kan my liefhê enSy van my hou,of jy kan nie.
Sy Ideale Pasmaat
Sy mag dalk iets vir die oog wees of dalk nie.Dit maak nie vreeslik saak nie.Want sien ek het baie jaar van my lewe weggegooi omdat ek vir mooi vrou geval het.As jy mooi is sal dit awesome wees-Dit sal ń bonus wees maar nie n voorvereiste.
As jy intelligent,ń sin van humor het en lag is dit ook aantreklik.As jy mal is oor negatiewe konflik of sadistiese streep het en gevoelens gaan seermaak-hou maar liefs verby.
Wat Sy Vriende Sê
Adri vertel...
Fanie is 'n opregte eerlike persoon met intigriteit. Hy is 'n wonderlike maat en sy hande staan vir niks verkeert nie. Hy het 'n baie mooi persoonlikheid en geaardheid. Dis lekker om saam met hom te kuier. Mense hou van hom. Hy het 'n wonderlike sin vir humor en kan graag poetse bak!! Fanie is enige vrou se droom man.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein (Heuwelsig), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
187cm (6' 1.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
47 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
144cm (4' 8.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Net borshare |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Laf; Optimisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Selibaat |
Modebewustheid: |
Slim (Dis alles oor kwaliteit) |
Gunsteling Kleredrag: |
Enige iets, solank dit swart is |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Klassiek; Pop / Top 40 |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Romanse; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dokumentêr; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Bergfiets; Dans; Fietsry; Rugby; Skaak; Visvang |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |