In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek se iets soos dit is...Reguit
Nie foutloos nie maar eerlik en opreg
Ek sorg vir myself en is n single dad van n 13 jarige seun
Ek werk in die dorp gedurende die week en naweke op n wildsplaas
Foutloos is ek nie en soek ook nie iemand wat is nie..
Eks nie n drinker nie maar Sal n wyntjie of iets drink langs die bosveld vuur
Ek probeer nog ophou rook ook so ...as dit jou pla is dit seker n goeie teken vir jou hahaha
Ek is n Christen en negotiate nie daaroor nie
Sy Ideale Pasmaat
Sy sal n vrou wees nie n volwasse dogtertjie nie... sy sal weet om leiding te neem en vrou te wees wanneer sy moet. Sy sal goed versorgd wees alhoewel GUESS en Gucci my min pla..
Werkloos of nie maak nie saak nie daars n verskil tussen werkloos en desperaat... ouderdom is ook relatief in my opinie
Wat Sy Vriende Sê
Willem2440 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Edenvale, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
49 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
185cm (6' 0.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Geskeer | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Benoni; Boksburg; Brakpan; Kempton Park; Springs; Alberton; Bedfordview; Edenvale; Germiston; Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 51 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Nederlands | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Dis 'n vae herinnering |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40 |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Misdaad; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
My televisie is nooit af nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
Tot die dood toe verveeld |
Sport: |
Bergfiets; Biljart Snoeker; Boks; Boogskiet; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Liggaamsbou; Rekspring; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Stoei; Veerpyltjies; Visvang |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Grieks; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Visse |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Intelligensie; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Uiters konserwatief |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |