MarixMarix
Marix

53 – Carletonville (Fochville), Gauteng, Suid-Afrika

MarixMarix
5

Marix

53 – Carletonville (Fochville), Gauteng, Suid-Afrika

Wie weet

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ñ Christen omgeemens , kreatief, lojaal en sosiaal. Hou van kuier, dans, feeste, skilder, visvang ens 😅. As jy nie ñ Christen is nie - hou verby. As jy vloek - hou verby. As jy suip - hou verby. Die lewe is té kort om ongelukkig te wees. Jy moet van kinders en diere hou. Ek het nog ñ laatlam wat In die koshuis is. So as jy ñ probleem het hiermee - hou verby. As jy kinders het, geen probleem.

Ok ,as jy nog lees en nie afgeskrik is nie :

Ek sien uit na ons eerste Hi of Hello. Ek sien uit na daardie wen gevoel van as ek die eerste keer genoeg moed bymekaar skraap om jou terug te antwoord en om dan jou hand vas te hou, jy weet, daardie gevoel van jou hart wat buite jou borskas klop.

Ek wonder soms waar jy op hierdie presiese oomblik is en waarmee jy besig is. Is jy veilig? Is jy gelukkig? Dit is die tipe vrae wat my laat wakker lê in die aand.

Lê jy ook wakker?

Ek weet vir my om jou te ontmoet sal ek dalk meer my oë moet toe maak en my hart oop. Ek bid elke aand sodat jy nie hoef te bekommer as jy dalk nou alleen voel nie.

Ek weet jy het nie iemand nodig om gelukkig te wees nie maar net soos ek soek jy iemand om jou geluk mee te deel.

Ek moet jou waarsku dat ek nie perfek is nie en soms dinge vergeet en ñ hele paar ekstra kilos saamdra. Ek glo egter my omgeehart en persoonikheid maak op daarvoor. Die lewe is té kort om voor te gee wat jy nie is nie.

Ek verraai soms my eie hart om ander nie teleur te stel nie, daarom benodig ek iemand soos jy wat my kan herinner dat dit okay is om soms nee te sê.

Ek glo in liefde wen… en ek glo dat Jesus se liefde wen al dui my verlede op gebrokenheid.

Ek kan nie wag om jou te ontmoet nie en ek kan nie wag om jou te laat lag nie. Sterk staan, hou jou kop hoog. Kan nie wag om saam jou die Here te dien nie, dit het my tog gelei na jou toe: die is ñ gebedsaak en al rede hoekom ek die 'Leap of Faith' doen.

Môre verwyder ek dalk weer my profile en twyfel,, maar vir nou is ek braaf.

En weet net, ek is nie perfek nie en dit is wat dit perfek maak.

Haar Ideale Pasmaat

Christen omgeemens. Lief vir jou families, medemens , ou mense, kinders en diere. Lojaal, eerlik en spontaan met goeie normes en waardes. Intellektueel.

Wat Haar Vriende Sê

Marix het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Carletonville (Fochville), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Krugersdorp (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Groot; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Inkopies; Kaartspeletjies; Lees; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Rugby
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Italiaans; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters