In sy eie woorde...
Oor Hom
Me in a nutshell...Ek is myself, altyd! Pretend nie om iemand te wees wat ek nie is nie. Ek is n introvert hou van rustigheid en is so kalm soos n dagga walm..lol.... praat nie baie nie maar luister graag. Skerp en graperig sarkasties. Maak ook foute soos n mens. Ek hou van tuinmaak en plante en soms diere meer as mense. Kitaarspeel is my therapy.. Ek is Weird kreatief, tegnies aangele, handig in menigde ander opsigte, 40, ongetroud ens.
Wel, dan is ek seker nou ook nie n veldblom nie maar ek het somige van die skaarser kwaliteite bv. lojaliteit, oop en eerlik, respekvol teenoor enige ouderdom of kleur, vertroulik ens. ens.
Ek is n Pappa.... hy is4 jaar oud. Pragtig. Bly by sy mamma ens.
Verder.... Kan ek ek n bevange pakkie 2 minute noodles kook en n toebroodjie maak.
Ek glo nie aan iets soos n dom vraag nie so skiet hom met n titel as jy een het.. ag of selfs net wil chat met iemand inteligenter as jou ex. L
Sy Ideale Pasmaat
Ummm.... Ek het wel n paar uiterlike vereistes wat net persoonlike keuses is en moet voldoen aan naastenby of slegs Almal soos genoem 1.Vroulike geslag ,
2. Blanke dame
3 Ha intelegensie level moet nie ini minus draai nie.
Verder is ek nie kieskuerig of judgemental nie.
Wat Sy Vriende Sê
Bugzy420 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Blouberg (Darling), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
41 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
184cm (6' 0.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Bles | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland; Overberg; Swartland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 45 | ||
Sterreteken: |
Weegskaal | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 187cm (6' 1.6") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Bugzy420 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.