In haar eie woorde...
Oor Haar
Jong, die voel altyd soos 'n advertensie in 'n koerant. Maar dan weer gaan als deesdae oor die perfekte "package". Maar daar le die proebleem.. Wat is perfek? Die lewe is kort. Wie nie waag nie wen nie. So kom ons kyk maar wat hier gaan gebeur.
Ekt nie baie issuse nie. Ek is 'n sterk familie waarde mens. Met 'n kunstenaar brein. As dit jou nog nie weg gejaag het nie. Kom ons gesels bietjie.
Haar Ideale Pasmaat
Soos ek se. Die lewe is kort. Die beste wat mens kan doen is om dit te leef. En as mens so gelukkig is om iemand met die selfde hart te ontmoet op die harde pad wat die lewe is... Kan daar net goeie goed in die toekoms wees vir almal.
Wat Haar Vriende Sê
Xaan het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mbombela (Nelspruit) (Whiteriver), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
40 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooi | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Associatesgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Botswana; Mauritius; Mosambiek; Namibië; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
39 - 54 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Xaan moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.