In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n enkel ma van 2 wonderlike seuns wat my 1st Preorituit in die lewe is. Ek is maar skaam maar ook net tot ek jou ken en gemaklik is met 'n omgewing. Ek is partykeer maar 'n moeilike klein mensie, veral as iemand my seer maak.
Ek is baie lief vir die natuur en buite lewe.
Hou van kuier saam hartsmense. Kyk graag flieks en dis altyd lekker om uit te gaan en 'n aand te gaan geniet saam iemand spesiaal.
Ek wil iemand in my lewe hê wat my met respek, Liefde sal behandel. Ek hou nie van leens nie.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na iemand wat my met Respek en Liefde sal hanteer en daarvan sal hou om my te bederf so af en toe.
'N verhouding kom van al twee kante af nie net van 1 kant af nie.
Ek hou van kos maak veral as ek dit saam iemand spesiaal kan doen en vir iemand speiaal kan maak.
Ek hou van kamp weg gaan op vakansies, visvang en Jag. Ek kyk Sport maar leef my nie in dit in nie.
My eerkike Opinie wat verhoudings breuk is leens vertel en al ewig met stories opkom om nie saam mens wol wees nie. Sê 'n ding soos hy moet wees.
Wat Haar Vriende Sê
Chams3594 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Brakpan (Johannesburg), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
45 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 50 | ||
Sterreteken: |
Bul | ||
Lengte: |
146cm (4' 9.5") - 160cm (5' 3.0") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Gereeld; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Heelwat tatoeëermerke |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard; Skaam |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Dans / Disko; Nuwe Era; Rock |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Kookkuns |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Dans; Jag; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam |
Eerlikheid: |
Baie |