In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou baie van mense.hou nie van leunaars.en ek n baie onafhanklike persoon.lief vir my kids en klein kids.ek n kat mens.lief vir enige dier.lief die buite lewe.Ek nie n mode pop maar versorg my self.ek baie lief vir my kortbroeke tekkies en jeans.ek n baie gemaklike mens vra nie baie van die lewe nie.Is partymal baie uitgesproke.Daar is ook geen uitdaaging in die lewe wat my bang maak nie.As ek jou moet help n kar reg maak of kalfie in die lewe help of selfs n dak reg maak of gaan jag of slag ek is daar.vir party mans sal ek seker te veel klink maar hul se gif kom in klein potjies.Ek maar net n dood gewone mens.Ek ken die goeie en slegte kant van die lewe.
Haar Ideale Pasmaat
Moet my aanvaar vir wie ek is.ek kan n moeilike mens wees as ek wil.was n pa kind het als by hom geleer.Kan my man staan in die lewe.Maar soms soek n mens ook net iemand wat vir jou ook kan op staan in die lewe.Moet kan dinge saam doen.Nie mekaar heeldag wil oppas.Hou nie van jaloesie.
Wat Haar Vriende Sê
Stokkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Ventersburg, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
154cm (5' 0.6") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
51 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
166cm (5' 5.4") - 205cm (6' 8.7") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese; Ander | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Ander | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Riller |
Belangstellings: |
Lees; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Jag; Kampering; Krieket; Rugby |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |