SomintydSomintyd
Somintyd

56 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

SomintydSomintyd
1

Somintyd

56 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Opreg

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het altyd tyd vir n goeie grappie. My Skepper is belangerik. Hou van nuwe uitdagings. Is mal verlief op die see. Baie positiewe uitkyk op die lewe. Het 2 onafhanklike getroude kinders en 2 kleinkinders. En ek haat konflik so ek bly eerder stil voordat ek baklei. Ek het werk, ek het bly en vrek plek, het medies, het pension, en baie belangerik ek het ñ Jack Russell.

Haar Ideale Pasmaat

Persoon moet opreg wees, hou van nuwe dinge leer. Moet saam my in die see kan swem want ek is baie lief vir swem, en net rond ry. Hou van oefen, doen dit 5dae n week. Is baie lank so jy moet langer as ek wees. 1.76. En moet netjies op jouself wees. Lief wees vir diere. Moet van sport hou want ek vlg wereld beker rugby, en sokker, olimpiese spele en krieket.

Wat Haar Vriende Sê

Somintyd het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Dokumentêr; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Biljart Snoeker; Boks; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Kampering; Motorsport; Rugby; Skermkuns; Sokker; Stap; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Soesji
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters