MandzMandz
Mandz

56 – Brakpan (Dalpark), Gauteng, Suid-Afrika

MandzMandz
2

Mandz

56 – Brakpan (Dalpark), Gauteng, Suid-Afrika

Dis tyd om aan te beweeg

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is spontane mens, het al n pad gestap. Ek kan hier n sprokies verhaal skryf om jou aandag te kry....maar ........ek is ek......goed versorgd, kyk na myself ...en nee ek soek nie blyplek, data of lugtyd nie ek is onafhanklik en kan vir myself sorg. As jy meer wil weet......stuur my na boodskap en ek antwoord al jou vrae.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat my "pal" my "lover" my sielsgenoot kan wees. Iemand wat nog n verhouding hetsy dit vriendskap of meer is kan respekteer. Op ons ouderdom gaan dit vir my oor wat binne n persoon aangaan...hoe kyk jou hart, nie hoe lyk jou uiterlike of hoeveel geld jy het nie.
Iemand om saam goed te doen, visvang, kook, bak, DIY goedjies in en om die huis, sommer net by my vuurtjie te sit en na glasie wyn te geniet.
Eerlikheid van die "word go" af is BAIE BELANGRIK

Wat Haar Vriende Sê

Mandz het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brakpan (Dalpark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Ram
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Ram
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Boks; Gholf; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Swem; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters