Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordelike Binneland

aktiewemensaktiewemens
2
aktiewemens

66 - Newcastle, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek is n dame wat lojaal is en soek n maat wat my kan laat lag en saam my oud word ek hou van lekker kook en die natuur en is n diereliefhebber

sielsmaat1966sielsmaat1966
1
sielsmaat1966

58 - Ladysmith, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek is n liefdevole man wat daarvan hou om die vrou in my lewe te bederf en op die hande te dra

SoetstoutSoetstout
4
Soetstout

64 - Vryheid, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek is fun om mee saam te wees. Gedra my altyd, maar jy kan besluit of dit soet of stout moet wees.....😉 Ek kan kook, bak, naaldwerk & tuinwerk doen maar nie meer lus om my moeg te werk nie....

chappies911chappies911
1
chappies911

49 - Ladysmith, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Omrede ek respek het vir n vrou, dat die selfde liefde wat my Vader vir my gee ek dit aan haar gee...

lagliefie555lagliefie555
1
lagliefie555

23 - Newcastle, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek is n groot Kind van die Here en is opsoek na iemand wat saam met my die Here sal dien. Ek is n baie stil persoon, ek hou van lag. Opsoek na iemand wat my sal waardeur net soos wat ek is en wat...

Stella084Stella084
1
Stella084

44 - Ladysmith, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek is energiek en spontaan sien altyd uit na n uitdaging.Ek is hardwerkend en onafhanklik.Soek eerlik en opregte mense in my lewe

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024