In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n liefdevolle,blymoedige vrou wat Glo aan morele waardes en respek.
Vir my Kom die Here Eerste in my lewe.
Ek is lief Vir my medemens en ook baie lief Vir diere.
Ek is n vriendelike mens en my blydskap in die Here is my beskutting.
Ek rook en drink glad nie.Is baie lief Vir diere.Ek Hou daarvan om bietjie tussen die blomme my besig te Hou en met my honde.
Haar Ideale Pasmaat
Man wat defnitief gelowig is en nog morele waardes het.Iemand wat nie verskuilde agendas het nie wat n goeie vrou Kan waardeer en liefhet
Saam Kan lag,huil en bid.Wat die lewe Kan aandurf met Woord en daad
Wat nie humeurig is nie.
Verkieslik nie iemand wat drink of rook nie.
Lief wees Vir diere en nie n humeurige man is nie.Iemand wat die Here dien
Wat Haar Vriende Sê
787goggatjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Newcastle, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
73 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
70 - 87 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
787goggatjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


