In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is sexy, ek is ñ goeie kok, ek is ñ goeie mechanic, ek is ñ goeie boom snyer, ek is ñ goeie braaier, ek is ñ goeie painter, ek kan ñ lightbulb inskroef, ek is ñ goeie skottelgoedwasser, ek is ñ goeie tiler, ek is ñ goeie pilot, ek is ñ goeie biker, ek is n goeie dokter, ek is natuurlik n goeie tandards, ek is great ..... Jy moet ñ ñ goeie kok wees, ñ goeie mechanic, ñ goeie boom snyer, ñ goeie braaier, jy moet kan paint, en ñ ligtbult inskroef, jy moet kan skottelgoed was, en huis teel, as jy kan vlieg isit ñ bonus, en bike ry, jy moet n dokter wees en tanne kan trek, jy moet great wees.
As jy tot hier gekom het congrats want dis een ding wat ek asb vra. Gedult, patience, flip, die lewe is hard man en jy kanie als serious vat nie all the time nie, chill die boudjies asb ek sal hulle v jou warm hou 🤣 En as jy steeds aan gelees het jy moet ñ sense of humor hê, helllll man lag ñ biekie .... So As jy n suur gat is asb .... Ek is ñ sweetie .... Gedult en sin v humor sal nice wees. BTW ek is niks van die above nie hoor. Ek sal werk tot ek dood Gaan so jy kan aflui van dit hoe 'RYK' ek is. Ek het my eie plek, dis oud, dis vaal, dis plaas, dis n kleinhoewe, so as jy nie hou van stilte nie, gan my plek jou irreteer. My plek is n work in progress so dont expect a bidet. Mar ja Daar sal eende en hoeners en bokkie kom met tyd.
Wat ek volgende vra is met geen dis Respek tot enige dames nie. Ek is ñ Klein oukie, ek is Seker so by 80kg (ek gym hoor 🤣) jy moet ñ Klein girl wees , ek is nie ñ fan van die nommer 01 nie as ek in ñ winkels loop nie... Ek like 11 🤣, ek is korterig.
Ek is haarig, op die oomblik groei ek baard,van julle hou nie daarvan nie, mar as jy my rug wil wax 🤣🤣 sal jy baaaaaaaaaaabiiiieeeeee mooooooi moet vra 😂 😂 😂 eks stout ek kan baie stout wees., en chol praat. Ek weet nog nie hoe die foefie werk nie so ek weet nie van nommers uit gee nie v Whatsapp nie. Engels, Afrikaans en chol kan ek praat
Sy Ideale Pasmaat
Hell als is Daar bo geskryf en my fingers kramp hoor..... Moet ek jou sê hoe moi jy is 😁 of sexy 😁 nee stront als is Daar bo
Btw ... Expect lost of bum slaps, neck kisses, drinking wine while we cook ..... I'm no godamn oil paining .... But I'm a good kisser .... I love deep, hard, to my inner most core .... That's why trying to look for love is so hard for me .... Why I've been looking for a long time. If I love this way I want nothing less .... I've done less .. a few times and it does not work .... If I love that deep , I do it with all the baggage .... It's a lot to bear ..... So expect at least to be loved the same .... Please.
Wat Sy Vriende Sê
GoBe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Brits (Hartbeespoort), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Skoonheidswenner | |
Haarkleur: |
Geskeer | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Agnosties | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
31 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 179cm (5' 10.5") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
GoBe moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.




